Vir die rede

Vir die rede

' Your friend is the one who knows all about you, and still likes you '

Sunday, January 30, 2011

So is dit

jy staan nog steeds op , jy stort was jou hare maak dit droog, jy trek nog steeds aan en kinders word nog wakker vir skool , jy kyk nog steeds dat hulle hul kosblikke onthou , jy word nog steeds honger en eet , jy doen nog al hierdie dinge

al is jou pa vanoggend oorlede
( 19 jan 2011 )